Gift Vouchers Now Available

We are excited to announce that, due to popular demand, Gift Vouchers will now be available for The Gift Market! Choose from R100, R250, R500, or any custom amount.  It will also be available at The Gift Market, or you can order it from us by emailing...

What people are saying about us

Definitely a must visit in the Hermanus area. Such a beautiful market with a fantastic variety of products to choose from.

How to get noticed at a market

Maximize Your Stall’s Impact You only have a few seconds to capture the attention of visitors, so make them count! The way your stall looks and how your crafts are displayed play a crucial role in drawing people in. Ensure your setup is visually appealing and...

We’re thrilled to celebrate a major milestone: 11 incredible years of our amazing market! Thank you for being part of this journey. Since 2016, The Gift Market has delighted visitors and provided the Overberg community with a unique shopping experience.

Held twice a year at Curro Hermanus Independent School in the Western Cape, the Winter Market will take place from June 27 to July 12, 2026, while the Christmas Market will run from December 11 to 27, 2026. Our market is filled with incredible products and talented exhibitors from both the local community and across the country, ensuring you have the ultimate shopping experience. Join us at The Gift Market at Curro Hermanus, where exhibitors from all over will come together to create an unforgettable shopping experience for Hermanus and the surrounding areas.

Buy or sell anything your heart desires

Visual Portfolio, Posts & Image Gallery for WordPress

Upcoming Markets

WINTERMARK 27 JuN tot 12 JUL & KERSMARK 11 tot 27 DES

(APPLICATIONS OPEN MARCH 2026)

 

 

putlocker
google maps embed zoom

TESTIMONIALS

Experience the allure of a hidden gem nestled within the Curro School in Hermanus at The Gift Market. Immerse yourself in a curated collection of exquisite gifts and products meticulously selected for their quality and uniqueness. From captivating art pieces to intricate crafts, delectable food items, and beyond, the market offers something special for everyone. Prepare to be enchanted and surprised as you explore the diverse array of offerings awaiting discovery. Join us and uncover treasures that will delight and inspire.

Thea Beukes

Wildflower & Things

Die mark met die mooiste en deeglikste uiteensetting van dokumente, datums, termes etc etc etc…. en die vrolikste Ma en Dogter span(Dalet en Baba-Dalet) om beslis nie te vergeet van beste Christo se onmeet/skatbare waarde en aandeel nie… mense, mense met niks wat ooit te veel moeite is nie…

Behalwe hulle hartlikheid handhaaf die mark ‘n gesonde balans om beide die publiek(koper) en die uitstaller(verkoper) gelukkig te hou!

Vinnige geselsies en belangstelling in elke liewe uitstaller maak dit lekker om te gaan opvul!

Elvira Kohn

I just wanted to say thank you very much for organising a fabulous market and for all the hard work you put into it to make it such a success. Wishing you all the best for a wonderful 2022.

Bronwyn Jolliffe

Amble & Thorn

Baie dankie dat julle namens ons, ons produkte bemark en verkoop het. Ons waardeer dit vreeslik baie.

Sjarma & Elzette

Charming Shoes SA

Naand Dalet, vreeslik dankie vir n wonderlike mark! Dit is by verre die beste mark waar ek al was.
Dankie vir al julle moeite en dat julle seker gemaak het my tafel word gerestock. Ek wil verseker die mark weer doen vlg jaar asb.

Duisende dankies.

Liz

Dit was wonderlik om deel te wees van ‘n mark waar al die produkte “bespoke” is, en as verkoper trots voel om deel te wees van iets mooi.
Die vooral reëlings en uitvoer was tops. Ons was ook deurgaans op hoogte gehou. Daar was geen misverstande, en die vriendelikheid van almal was tasbaar.
Ek was baie tevrede met my verkope en sal graag weer wil saam speel. Die mark word nou ‘n instansie in Hermanus en die voete was daar.
Sien julle gou weer.

Reynard Slabbert

Een van Die Beste markte met ‘n Winter en Kersmark en jy doen eenmali aansoek vir albei markte.
Dalet en Christo en hul span is uiters georganiseerd en behulpsaam. Daar is Altyd studente wat jou behulpsaam is met die uit- en oppak. Altyd ‘n waentjie sodat daar nie swaar gedra word nie.
Altyd n tafel met Heerlike koffie om jou te versterk.
Glimlaggend word jy begroet met Dalet se vriendelikheid. Sy laat elke uitstaller belangrik en spesiaal voel.
The Gift Market se bemarking is goed en lank voor die tyd begin daar bemark.
Hou so aan julle 2 en span.
Bea.

Bea

Bea-utiful Designs

Wil net weereens baie baie dankie se vir die rustigheid wat julle oor my geplaas het wat die Mark betref. Dankie vir die professionaliteit waarmee julle elke dag hanteer het. Dankie vir julle
passie vir dit wat julle doen. Dit verdien n klop op die skouer. Ek is julle opreg dankbaar vir die tyd. Dankie ook vir die ekstra wat julle my gehelp het om te genereer. Julle moet lekker rus en afskakel. Een ding weet ek vir n feit en dit is dat ons Hemelse Vader ook na julle kyk met n breë glimlag en sê: Well done, my kinders. Julle het gewoeker met die talente wat ek julle gegee het.

Julle is uniek en baie spesiaal. Weereens dankie aan elkeen wat n bydrae gemaak het vir die reuse suksesvolle Kersmark. 

Johan